Dave sit vir vier dae agter tralies oor sy paspoort
Avonturier Dave van Graan van Louis Trichardt het die afgelope week ‘n paar benoude oomblikke beleef toe hy as “gas” van die Namibiese regering vier dae agter tralies moes deurbring in die polisieselle op Tshumkwe. Die 67-jarige Dave het in Januarie na …